Philippines
19 October 2024 So word die trip na die Philippines ‘n werklikheid en hierdie is my uitsig. Die eerste been sluit ‘n vlug in na Dubai wat 8hr 19min geduur het. My oorstaan op Dubai was drie ure en toe neem ek die vlug na Manila wat 9hr 15min lank was. Ek was buite myself […]