spreek dit uit as ‘you shoe’
21 March 2018 wraggies steeds 21 Maart en ons is op pad na Yuexiu Park. Hy gaan vir my net die bakens wys want volgende week kom ek alleen terug. Onthou ma… nie ‘my shoe’ nie, ‘you shoe’ ~ en terwyl hy dit sê tik hy op sy skoen. Okay sê ek, só stupid is […]
spreek dit uit as ‘you shoe’ Read More »