die engel

8 Julie 2019 haai jy daar, sê sy vir myhoe gaan dit vandag met jou? dis eers toe ek opkyk dat ek sien dis ‘n engelek loop tot teenaan haar harten praat en praat en praat toemaar, sê syek voel ook soms maar soek het juis gister gewonder wat die sin van die lewe ismeer […]

die engel Read More »