shattered dreams
9 Mei 2016 Dit maak nie saak presies hoé dit gebeur nie. Partykeer sien ek rou trane, soms ‘n deurbraak, soms (as ek regtig gelukkig is) sien ek joy! Iemand wat die pynlike pad geloop het en ten spyte van alles, ten spyte van verlies, kon oorleef. God se genade naak, eerlik en moeisaam ervaar. […]