sagte herfs

4 September 2022 Ek ken haar al lank. Baie lank. Sy is mooi en stylvol. Sy vra my al seker vir agt jaar om te kom sit dat sy ‘n kleuranalise op my doen. Ek is hardkoppig en ek het my eie styl. Ek worry glad nie oor kleure nie, solank iets lekker voel aan […]

sagte herfs Read More »