drie pieke
25 September 2022 die leopard trail [deel 3] “a sister is a little bit of childhood that can never be lost.” ons kom ‘n lang pad, met baie draaie en soms skerp afgronde maar jy is my sussie. toe ons op die leopard trail die derde dag 22 km loop moes ons drie pieke klim. […]