ancient gates
18 Maart 2018 Sondag uitstappie en dis die eerste keer wat ons al drie saam is. Vandag gaan ons kyk vir ‘n Camino rugsak vir my en Gerhard se verjaarsdag geskenk. Die strate lewe en ons begin by argeologiese opgrawings. Dis eers as ek die datums lees dat dit behoorlik by my insink hoe oud […]