tightrope

16 Desember 2019 Ek staan vanoggend op en ek is lus om te blog. Dit is die eerste keer in ‘n baie lang tyd wat die behoefte net spontaan in my hart kom lê.  Ek is bang en bly tegelykertyd. Ek weet nie waar hierdie jaar heen is nie. Ek kan nie veel onthou nie. […]

tightrope Read More »