die ruiltransaksie
22 Mei 2020 woensdag (tussen twee counselling sessies) is daar iemand by die hek hallo ma ek kom nie kuier nie ek is hier vir ‘n ruiltransaksie sy skuif haar masker eenkant toe gee vir my ‘n toegeknoopte sak ek is hier vir ma se naaimasjien só kan ek nie meer sukkel nie ek haal […]
die ruiltransaksie Read More »