ek is bang ek vergeet
22 Maart 2018 Ek neem so baie in en my oë sien prentjies om elke hoek en draai. Vandag plunge ek na ‘n diep plek en ek dink sommer aan alles wat vir my belangrik is. Ek is bang ek vergeet hierdie ervaring. Ek moet my hande en my hart oopvou. Alles wat ek sien […]
ek is bang ek vergeet Read More »