ommekeer

13 Maart 2018 Gerhard het my nie alles vertel van Beijing lughawe nie.  Ek dink dat as ek geweet het wat op my wag sou ek ‘n ligte kalmeermiddel geneem het. Ek is só lekker ontspanne, ek het die heelpad van Johannesburg tot Beijing gelees aan Elders van Erns Grundling wat sy storie oor die […]

ommekeer Read More »