‘n brief van die Here af

30 Oktober 2020 dag 1 tot 4 Ons het saam besluit dat ons eers sal wag. Vir niemand sal sê dat die paneel die aand van 20 Oktober oor ons lot sal beslis nie. Dis eers later dat ek besef hoe betekenisvol die datum is… 20-10-2020 Woensdag-oggend een minuut oor agt sê die suster vir […]

‘n brief van die Here af Read More »