nerf af
14 Julie 2019 ek onthou eendag lank gelede toe ek my eie gastehuis bedryf hetwas die kamers vol en ek was alleen op die werfin my haas het my voet aan die plaveisel vasgehaaken toe ek neerslaannerf afhet ek net so bly lêtoe ek opkyk toe sien ek die mooi tuinen my hart huil omdat […]