markdag
20 Oktober 2023 Dis so bietjie van ‘n girls uitstappie. Ons koop vars groente en vrugte vir die week en eet roomys! Die stalletjies word die dag vantevore opgeslaan en die middag na die mark opgeruim. Een Philippine peso is gelykstaande aan 34c, so ek ly soms nog bietjie aan skok as ‘n ons duisend […]