die afskeidsgeskenk

21 November 2021 Ek kry die boksie as my afskeidsgeskenk, binne-in drie vouchers vir drie kunsklasse. Ek weet dadelik wat ek wil verf en wag geduldig vir tyd om oop te val. Ek bel Svetlana en bespreek drie oggend-sessies, in een week. Ive been waiting for your call, sê sy. Can you paint? the world […]

die afskeidsgeskenk Read More »