life

die riempiesbank

Die Geskiedenis Die riempiesbank is ‘n Vorster familie erfstuk wat deur geslagte heen as trou geskenk gegee is aan die oudste seun wat die familienaam voortgedra het. My pa Daniel Theodorus Vorster was die wettige erfgenaam, maar oupa Johannes het halstarrig aan die bank vasgehou. So het dit gekom dat my pa nie sy bank

die riempiesbank Read More »

drie pieke

25 September 2022 die leopard trail [deel 3] “a sister is a little bit of childhood that can never be lost.” ons kom ‘n lang pad, met baie draaie en soms skerp afgronde maar jy is my sussie. toe ons op die leopard trail die derde dag 22 km loop moes ons drie pieke klim.

drie pieke Read More »

tightrope

16 Desember 2019 Ek staan vanoggend op en ek is lus om te blog. Dit is die eerste keer in ‘n baie lang tyd wat die behoefte net spontaan in my hart kom lê.  Ek is bang en bly tegelykertyd. Ek weet nie waar hierdie jaar heen is nie. Ek kan nie veel onthou nie.

tightrope Read More »

boto and the italian stallion

18 Maart 2018 bonding with my daughter~in~law ons is hier uit met hoop in ons hartesy het gehoordie african marketcater vir reuseso ons gaan vir skoene kykgroter as ‘n nommer drieen miskien as ons gelukkig is‘n rokkieof‘nbloeswat oor ons wye hartepaswel dit het toe nie sóuitgewerkniemaar ons is daar wegmet ‘n fransewitbroodonder die armennet toe

boto and the italian stallion Read More »

agtien lewenslesse

 17 November 2017 woorde inspireer my dit knoop al die frustrasies los en laat my weer met nuwe oë na my wêreld kyk   Take into account that great love and great achievements involve risk When you lose, don’t lose the lesson Follow the three R’s: respect for self; respect for others; responsibility for all

agtien lewenslesse Read More »

Share on social

South Africa’s Protection of Personal Information Act (POPIA) & Cookie Consent

We will not sell, share, or rent your Personal Information to any third party or use your email address for unsolicited mail. Any emails sent by us will only be in connection with the provision of our services and/or the marketing thereof. We use cookies on our website to give you the most relevant experience by remembering your preferences and repeat visits. By continuing in the website you accept the use of cookies.