lewenslesse

die riempiesbank

Die Geskiedenis Die riempiesbank is ‘n Vorster familie erfstuk wat deur geslagte heen as trou geskenk gegee is aan die oudste seun wat die familienaam voortgedra het. My pa Daniel Theodorus Vorster was die wettige erfgenaam, maar oupa Johannes het halstarrig aan die bank vasgehou. So het dit gekom dat my pa nie sy bank […]

die riempiesbank Read More »

Joernale

17 September 2024 What you have experienced, no power on earth can take from you. Viktor E Frankl Daar wag ‘n baie opwindende nuwe hoofstuk in my lewe. Dit is ‘n storie vir ‘n ander dag. Ek is besig om my lewe in bokse te pak om ou drome vlerke te gee. So kom ek

Joernale Read More »

drie pieke

25 September 2022 die leopard trail [deel 3] “a sister is a little bit of childhood that can never be lost.” ons kom ‘n lang pad, met baie draaie en soms skerp afgronde maar jy is my sussie. toe ons op die leopard trail die derde dag 22 km loop moes ons drie pieke klim.

drie pieke Read More »

sisyphus

25 April 2021 Ek het ‘n prentjie, sê ek vir hom. Ek kan nie onthou wanneer ek dit die eerste keer gesien het nie. Ek klim die berg (never-ending) en dit duur my hele lewe lank. Uiteindelik (ek het nooit verwag dit sal in my leeftyd gebeur nie), kom ek bo-op die berg. Daar wag

sisyphus Read More »

agtien lewenslesse

 17 November 2017 woorde inspireer my dit knoop al die frustrasies los en laat my weer met nuwe oë na my wêreld kyk   Take into account that great love and great achievements involve risk When you lose, don’t lose the lesson Follow the three R’s: respect for self; respect for others; responsibility for all

agtien lewenslesse Read More »

stukkies onthou

31 Augustus 2016 31 Augustus 2016Dít het ek oor die lewe geleer…dit gaan aan… 22 Junie 2010DraaiBe still and know that I am GodHy weétPreparation meets opportunity so sê CharlotteDie fyn lyn om nie weer in te gryp nieOm nie te survive nieNie te panic nieWag op HomHy is my kans, my RedderHy sál my

stukkies onthou Read More »

Share on social

South Africa’s Protection of Personal Information Act (POPIA) & Cookie Consent

We will not sell, share, or rent your Personal Information to any third party or use your email address for unsolicited mail. Any emails sent by us will only be in connection with the provision of our services and/or the marketing thereof. We use cookies on our website to give you the most relevant experience by remembering your preferences and repeat visits. By continuing in the website you accept the use of cookies.