die vyfde dag
26 Oktober 2020 dag een tot vier lê nog veilig in my joernaalmaar dag vyf was alleen ek leef alleendaarom knaag ek somssoos ‘n grotbewonerop ‘n been nogtans vra ek op my eteHeerU seën-lina spies-
26 Oktober 2020 dag een tot vier lê nog veilig in my joernaalmaar dag vyf was alleen ek leef alleendaarom knaag ek somssoos ‘n grotbewonerop ‘n been nogtans vra ek op my eteHeerU seën-lina spies-
24 Junie 2020 ek skryf hierdie blog vir jou… As ek my oë toemaak dan voel dit vir my of ek alleen iewers in die veld loop met honderde gedagtes in my kop maar daar is nog steeds ‘n kortsluiting tussen my ‘weet’ en die woorde wat by my mond moet uitkom. Ek kry nagmerries
‘n seisoen van vergifnis Read More »
27 Mei 2019 Ek weet nie hoe om die woorde te vind om hierdie blog te skryf nie. Ek het oor baie jare geleer om stresvolle situasies te hanteer. In my ingewande lê daar nie meer ‘n maagseer nie, daar lê ‘n boek; en tussen die blaaie lê die stories van my lewe. Toe ons
22 Maart 2018 Ek neem so baie in en my oë sien prentjies om elke hoek en draai. Vandag plunge ek na ‘n diep plek en ek dink sommer aan alles wat vir my belangrik is. Ek is bang ek vergeet hierdie ervaring. Ek moet my hande en my hart oopvou. Alles wat ek sien
ek is bang ek vergeet Read More »
10 Desember 2016 (sestien jaar later) dit is die ding met ‘n egskeidingdit bly jou agtervolgen as daar kinders isword hulle strooipoppe in die winden as die regsaksies verby isen jy stadig aan jou stilte wil teugdan kom die laaste bepalingen die woede wat jou weer wil verslind 30 April 2016 ek wou my eers vererg(nee,
requiem vir die sewende vrou Read More »
31 Augustus 2016 31 Augustus 2016Dít het ek oor die lewe geleer…dit gaan aan… 22 Junie 2010DraaiBe still and know that I am GodHy weétPreparation meets opportunity so sê CharlotteDie fyn lyn om nie weer in te gryp nieOm nie te survive nieNie te panic nieWag op HomHy is my kans, my RedderHy sál my