memory lane

14 Mei 2017 ek het vandag al langs die kus afgery‘n trip down memory lane mtwalumihibberdenescottbury     volume 1:  1978 ~ 1981 margate ek onthouhoe kwaai my pa wasen jy was viesomdat ek nie club toe kon gaan nie ma het besluit jy is nie goed vir my nieen toe droog jou briewe open […]

memory lane Read More »