die vyfde dag
26 Oktober 2020 dag een tot vier lê nog veilig in my joernaalmaar dag vyf was alleen ek leef alleendaarom knaag ek somssoos ‘n grotbewonerop ‘n been nogtans vra ek op my eteHeerU seën-lina spies-
26 Oktober 2020 dag een tot vier lê nog veilig in my joernaalmaar dag vyf was alleen ek leef alleendaarom knaag ek somssoos ‘n grotbewonerop ‘n been nogtans vra ek op my eteHeerU seën-lina spies-
14 Mei 2017 ek het vandag al langs die kus afgery‘n trip down memory lane mtwalumihibberdenescottbury volume 1: 1978 ~ 1981 margate ek onthouhoe kwaai my pa wasen jy was viesomdat ek nie club toe kon gaan nie ma het besluit jy is nie goed vir my nieen toe droog jou briewe open
11 Julie 2016 ek weet nie hoegratitudegebore word niedalk is dit omdat jy jou hande oopmaakin hulle leegheiddat jou hartskalks uit desperaatheiddie horison beginfynkamtot jy iets soos ‘n spikkelsien aankomdan vou jou hart oopom te ontvangdít wat die lewe jou onvoorwaardelik biedvan daardie dag afsien jy jou kind se glimlagdie sprankel in die oëdie