om alleen te loop
20 Maart 2018 Vandag is ek op my eie. Dis ‘n vreesaanjaende, opwindende en algeheel bevrydende ervaring. Ek het baie goed weggespring en gedink dat ek presies weet waarheen om te loop. toe draai ek om loop terug huis toe vra vir gerhard om weer te verduidelik draai terug en begin van voor af Terry […]