die riempiesbank
Die Geskiedenis Die riempiesbank is ‘n Vorster familie erfstuk wat deur geslagte heen as trou geskenk gegee is aan die oudste seun wat die familienaam voortgedra het. My pa Daniel Theodorus Vorster was die wettige erfgenaam, maar oupa Johannes het halstarrig aan die bank vasgehou. So het dit gekom dat my pa nie sy bank […]