geskenke uit die hart

24 Augustus 2022 die aand voor ons vertrek na george om die leopard trail te gaan stap Ek kry haar by die eetkamer tafel. Sy het nog nie gepak nie, maar sê sy… alles lê op haar bed. Ek ken net ‘n handjievol mense soos die. Sy maak nou geskenke vir elke vrou wat die […]

geskenke uit die hart Read More »