die vyfde dag
26 Oktober 2020 dag een tot vier lê nog veilig in my joernaalmaar dag vyf was alleen ek leef alleendaarom knaag ek somssoos ‘n grotbewonerop ‘n been nogtans vra ek op my eteHeerU seën-lina spies-
26 Oktober 2020 dag een tot vier lê nog veilig in my joernaalmaar dag vyf was alleen ek leef alleendaarom knaag ek somssoos ‘n grotbewonerop ‘n been nogtans vra ek op my eteHeerU seën-lina spies-
4 Mei 2019 as ‘n mens ‘n storie wil skryfmoet jy weet wat jy doendaar is immers ‘n begin‘n middelen ‘n eindeal wat ek nou voel is blind 19 januarie 2019 God says you should stop being anxiousHe has been with you since the beginningHe is with you nowYou should surrender completelyand go into a
13 April 2019 Ek het lankal bevestig dat ek sal kom. Dis goed so, want ek staan op en ek is nie regtig lus nie. Maar dis ‘n commitment en ek besluit om te gaan. Net voordat ek by die huis uitloop gryp ek my Afrikaanse Bybel. Dit voel stowwerig, ek lees deesdae meesal Engelse
‘n oggend van stilte Read More »
21 Maart 2016 (Stukkies uit my dagboek 2002 ~ 2012) Desember 2002 Ek het hierdie afgelope jaar baie geleer oor die genade en wysheid van God.Ek het geleer van myself.Ek het met my eie oë gesien hoe Hy toelaat dat vreeslike goed met my gebeur en dit later omdraai sodat dit tot my voordeel is.Ek