geloof

Joernale

17 September 2024 What you have experienced, no power on earth can take from you. Viktor E Frankl Daar wag ‘n baie opwindende nuwe hoofstuk in my lewe. Dit is ‘n storie vir ‘n ander dag. Ek is besig om my lewe in bokse te pak om ou drome vlerke te gee. So kom ek […]

Joernale Read More »

drie pieke

25 September 2022 die leopard trail [deel 3] “a sister is a little bit of childhood that can never be lost.” ons kom ‘n lang pad, met baie draaie en soms skerp afgronde maar jy is my sussie. toe ons op die leopard trail die derde dag 22 km loop moes ons drie pieke klim.

drie pieke Read More »

nerf af

14 Julie 2019 ek onthou eendag lank gelede toe ek my eie gastehuis bedryf hetwas die kamers vol en ek was alleen op die werfin my haas het my voet aan die plaveisel vasgehaaken toe ek neerslaannerf afhet ek net so bly lêtoe ek opkyk toe sien ek die mooi tuinen my hart huil omdat

nerf af Read More »

die engel

8 Julie 2019 haai jy daar, sê sy vir myhoe gaan dit vandag met jou? dis eers toe ek opkyk dat ek sien dis ‘n engelek loop tot teenaan haar harten praat en praat en praat toemaar, sê syek voel ook soms maar soek het juis gister gewonder wat die sin van die lewe ismeer

die engel Read More »

tuimeltrein

4 Mei 2019 as ‘n mens ‘n storie wil skryfmoet jy weet wat jy doendaar is immers ‘n begin‘n middelen ‘n eindeal wat ek nou voel is blind 19 januarie 2019 God says you should stop being anxiousHe has been with you since the beginningHe is with you nowYou should surrender completelyand go into a

tuimeltrein Read More »

Share on social

South Africa’s Protection of Personal Information Act (POPIA) & Cookie Consent

We will not sell, share, or rent your Personal Information to any third party or use your email address for unsolicited mail. Any emails sent by us will only be in connection with the provision of our services and/or the marketing thereof. We use cookies on our website to give you the most relevant experience by remembering your preferences and repeat visits. By continuing in the website you accept the use of cookies.