‘n oggend van stilte
13 April 2019 Ek het lankal bevestig dat ek sal kom. Dis goed so, want ek staan op en ek is nie regtig lus nie. Maar dis ‘n commitment en ek besluit om te gaan. Net voordat ek by die huis uitloop gryp ek my Afrikaanse Bybel. Dit voel stowwerig, ek lees deesdae meesal Engelse […]
‘n oggend van stilte Read More »