om vriende te maak
23 October 2023 Ek dink dit bly maar een van daardie universele probleme… om vriende te maak. Een van die mooiste eienskappe wat ek sien in die Philippines is die gevoel van community en die park regoor ons blyplek bied talle geleenthede vir my om alles in te neem. Deur die loop van die dag […]
om vriende te maak Read More »