it is all in the detail
15 Maart 2018 Dis reënerig in Guangzhou vanoggend en ons besluit dis ‘n goeie dag vir museums. Ek is in beheer van die metro vandag en ek gaan ons oral uitkry. Dit gaan heel goed todat ek probeer om ‘n stasie te identifiseer. Kyk na die groot naam op die bord ma, sê hy geduldig. […]
it is all in the detail Read More »