ek kom, en jy keer

26 Maart 2018 Dit gaan maar altyd oor keuses en vandag is só ‘n dag. Ek is op my eie, so ek kan by die huis bly en DVD’s kyk, of ek kan Gaungzhou tackle. Mens kan in Pretoria by die huis bly, so ek besluit om die pad te vat. Ek het op dag […]

ek kom, en jy keer Read More »