Sméagol en Gimli
12 Februarie 2025 So word ek genooi om die naweek saam met Heine en Charlotte weg te breek. Dit beteken natuurlik kwaliteit tyd met Sméagol en Gimli. Dit is te lekker om stoet te ry agter hulle en die mooi honde se hare in die wind te sien waai. Vrydag Middag Foto krediet: Charlotte Smit […]