toeval
‘n Gebeurtenis of omstandigheid wat nie vooraf voorsien of bereken is nie Hier naby my huis is ‘n antieke winkel en ek het nog nie tyd gemaak om te gaan snuffel nie. Elke keer wat ek daar verby ry dan neem ek my voor om in te gaan. Die opwinding van die vondse; om my […]