as sy onthou

11 October 2022 dis kort na nege in die oggend toe ek daar inloop. sy sit saam met drie ou omies in die sitkamer en hulle oë is toe. ek weet nie of hulle bid en of hulle net verdiep is in hul gedagtes nie. ek gaan sit stil langs haar en sy maak haar […]

as sy onthou Read More »