sisyphus

25 April 2021 Ek het ‘n prentjie, sê ek vir hom. Ek kan nie onthou wanneer ek dit die eerste keer gesien het nie. Ek klim die berg (never-ending) en dit duur my hele lewe lank. Uiteindelik (ek het nooit verwag dit sal in my leeftyd gebeur nie), kom ek bo-op die berg. Daar wag […]

sisyphus Read More »