die vyfde dag
26 Oktober 2020 dag een tot vier lê nog veilig in my joernaalmaar dag vyf was alleen ek leef alleendaarom knaag ek somssoos ‘n grotbewonerop ‘n been nogtans vra ek op my eteHeerU seën-lina spies-
26 Oktober 2020 dag een tot vier lê nog veilig in my joernaalmaar dag vyf was alleen ek leef alleendaarom knaag ek somssoos ‘n grotbewonerop ‘n been nogtans vra ek op my eteHeerU seën-lina spies-
11 April 2017 ek leer baie oor myself met hierdie geloperyen die mense wat nou en dan langs my loop óf voor myom die pad aan te duite encourageuit te daag en diéwat agterna loopom seer te verwerken soms te praat maar as ek alleen loopdan leer ék ek gaan nie die camino loopom myself