14 March 2019

the sacrament of waiting
slowly
she celebrated the sacrament of letting go
first she surrendered her green
then the orange, yellow and red
finally she let go of her brown
shedding her last leaf
she stood empty and silent, stripped bare,
leaning against the winter sky
she began her vigil of trust.
And Jesus said:
Why do you worry about clothes? Remember the flowers growing in the fields; they do not fret about what to wear; yet I assure you not even Solomon in all his royal robes was dressed like one of these.
shedding her last leaf
she watched its journey to the ground.
she stood in silence
wearing the colour of emptiness,
her branches wondering:
how do you give shade with so much gone?
And Jesus said:
Do not be troubled or needlessly concerned.
and then, the sacrament of waiting began,
the sunrise and sunset watched with tenderness.
clothing her with silhouettes
they kept her hope alive.
they helped her understand that
her vulnerability
her dependence and need
her emptiness
her readiness to receive
were giving her a new kind of beauty.
every morning and every evening
they stood in silence
and celebrated together
the sacrament of waiting!
And Jesus said:
Now if that is how God cares for the wild flowers in the fields which are here today and gone tomorrow, will he not all the more care for you?
Hulle het net vir my gesê kom staan vir die foto. En ek het my arms opgelig soos die fotograaf dit wou hê – dit het nie regtig saak gemaak dat ek ‘n ‘bad hair day’ gehad het nie, dit het net so gebeur.
En toe vanoggend kry ek hierdie mooi sacrament of waiting in my inbox. Dit het vir my gevoel asof hierdie twee geskenke bymekaar pas.
Ek dink hierdie tyd is rou en vol afwagting. Vol geloof en twyfel. Vol braaf en bang. En miskien sal ek binnekort skryf oor hierdie journey.
Vir nou weet ons die tyd het aangebreek. Charlotte kort haar nieroorplanting en ons sal hopelik binnekort weet of ek ‘n match is vir haar. Maar intussen wag ons. Dis amper ‘n heilige wag. Want as die Here nie by ons was in hierdie tyd nie dan sou ons nie een dag staande kon bly nie.
Macrina Wiederkehr – Prayers of Reflection
11 thoughts on “oorgawe”
Ek bid wagtend saam. Jou foto en die pitkos – soos ‘n bevestiging. Ons God is groot en goed – altyd, heeltyd.
Baie dankie vir jou gebede! Ek waardeer dit só baie.
Baie mooi skrywe en foto. Bid saam met julle
Baie dankie, ek waardeer jou gebede baie!
🤗
Is hierdie nie ń spesiale geskenk nie! Ek het nou al ń paar keer deurgelees en gekyk.
Charlotte, is dit jou sussie? Dalk het ek iewers van jou skrywes gemis.
Charlotte is my dogter.
Stukkies van haar storie word vertel in ‘terloops’ en ‘it is well with my soul’ ~ ek het lanklaas daaroor geskryf Una.
Liefde!
Xxx Sjoe, ek dink aan jou, hoor.
Dit kan nie maklik wees nie. Mag God julle beskerm. Mag dit suksesvol wees.
Baie dankie Toortsie, Charlotte se toetse is voltooi en haar saak kom spoedig voor die paneel. My toetse vorder goed. Ek voel die teenwoordigheid van die Heilige Gees, Hy vertroos, hou vas en gee moed. Liefde vir jou!
❤️