25 Maart 2018
Aging is an extraordinay process where you become the person you always should have been. ~ David Bowie
Dis Sondag vandag en ons besoek Shamian Island. Daar is heelwat geskiedenis:
It was an important port for foreign trade and foreigners lived and did business in a row of houses on the banks of the Pearl River. ~ The Thirteen Factories.
The territory was divided in two concessions given to France and the United Kingdom.
Daar is oorblyfsels van die koloniale invloed maar ek is nie vandag geinteresseerd in feite nie. Ek wil na die twee kerke op die eiland kyk en dan wil ek die kuns geniet.

Die Protestantse kerkie kan 200 mense sit. Daar is vriendelike ushers by die deure en die diens gaan binnekort begin.

Shamian Church of Our Lady of Lourdes
Die Rooms Katolieke kerkie speel gewyde musiek, ons hoor ‘n koor opwarm aan die agterkant van die kerk en oral brand kerse. Ek voel asof ek in ‘n sacred space inloop.



Die dag draai anders as wat ek verwag het. Ons is heeltyd aan die lag, lus vir chocolates en loop in sirkels.
Dit is nie lank voordat ons ‘n antieke winkel vind nie en ek is in my element.

“One day, all your children will have is pictures of you. Make sure you’re in them. No matter what your hair looks like, your make-up, or your body, they won’t care about any of that, they’ll just want to see you.”

You don’t always need a logical reason for doing everything in your life. Do it because you want to; because it’s fun; because it makes you happy!

En dis genoeg vir my.
10 km op die fitbit.

My favourite Gustav Klimt ~ The Kiss~ is op hierdie kas geverf. As ek skatryk was het ek dit daar en dan gekoop!
3 thoughts on “om jouself te aanvaar”
Watter waar en wonderlike woorde. Ek wat so totaal anti-fotos van myself is, gaan hierdie ter harte neem.
So interessant!
Hoe lekker reis ek saam, en kan jou wyse woorde beaam.